LIFE 321
LE 2.1 / SU 2.1
Voortplanting / Reproduction
Geslagtelike voortplanting in die
skoolkurrikulum / Sexual reproduction
in the school curriculum
Jy moet ‘n meester van die vakinhoud wees / You should be a master of the
subject content
Die volgende aspekte speel ‘n rol: / The following aspects play a role:
Eie seksualiteit /
Own sexuality
Emosionele intelligensie /
Emotional intelligence
Houding / Attitude
Respek / Respect
Hersien jou reeds bestaande kennis /
Revise your own prior knowledge
‘n Lewenssiklus kan definieer / Define a life
cycle
Terminologie van toepassing op ‘n
lewenssiklus kan identifiseer en verklarings vir
die prosesse, strukture en stadiums kan gee /
Identify terminology associated with life cycles
and be able to explain processes, structures
and stadia occurring in a life cycle